Koningskind avonture
'n kykie in die lewe van 'n dogtertjie op reis saam haar Koning.
about
Category: Uncategorized
-
In volle glorie het Hy gekom- saggies, onverwags. Hy het een vir een ou, geroesde herinneringe en eina’s in my gedagtes kom bymekaar maak. In ‘n oomblik het dit gevoel asof alles nuut gemaak is. Asof vlinders en lelies om my dans en nuwe lig my hart se kamers vul. Vanaf diep binne het Sy…
-
Die oggendson bring die uitnodiging: ‘Sal jy vandag jou seile span, die waters in vaar, vertrou?’ Die bekende ou stemmetjie fluister dan: vrees, onsekerheid, ongemak… Daar is skynbare ‘veiligheid’ op die oewer, droe voete en vertroue op self. Maar op die horison verskyn die waarheid: Oor die diepe waters sweef sy Gees, vreugde heers te…
-
Ek is getroud aan my beste este maatjie. Ons is op reis in ‘n tydelike tentjie totdat ons eendag by die Huis uitkom. Ek is lief vir blommetjies, ballet en buite-speel; verf, skets en skryf. Ek geniet foto’s neem. Ek is baie lief vir mense, veral kindertjies! Ek het onlangs verander in n tee drinker.…